Everton FC

Everton FC
Volledige naam Everton FC
Opgerig 1878
Stadion Goodison Park,
Liverpool
Kapasiteit 40.200
Voorsitter Bill Kenwright
Afrigter Ronald Koeman
Kompetisie Premier League

Everton FC is 'n Engelse Sokkerklub in die stad Liverpool. Everton FC is in 1878 gestig. Die Suid-Afrikaner Steven Pienaar is 'n bekende oud-speler van die klub.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search